Perlemoen in SA

Ek wil graag van die perlemoen vertel.

Wat is 'n perlemoen:

'n Perlemoen is 'n see dier wat in SA bly en is 'n eet ding vir mense in China. Daar is vyf spesies van perlemoen. 'n Perlemoen is 'n duur en mense jag hulle onwetig.

Hoe lyk 'n perlemoen:

Waarvoor gebruik mense perlemoene:

Mense gebruik perlemoene as eet dinge of lekkernye. En dit is die laaste 20 jaar uitgevoer na plekke soos Hongkong, Taiwan en China.

Wat is perlemoenstoping:

Dit is die onwettige jag van perlemoen aan die Suid-Afrikaanse kus. 


Hoekom is dit vir my belangrik?


Dit is belangrik want, dit is 'n lewendige ding. As ons dit nie gaan oppas nie gaan dit uitsterf. Gone forever!


Wat dink jy oor perlemoen? Het jy dit al ooit self geeet? Dink jy dit moet bewaar word? Los vir my kommentaar.



Comments

Post a Comment