Perlemoen in SA part 2
Perlemoen part 2 Ek het weer gaan dink aan my eerste blog post. Ek besef dat Perlemoen is in GROOT gevaar en ons moet saam werk om hierdie probleem op te los. Kom ons kyk saam na hoe die dinge nou lyk. Is dit belangrik dat die man-op-straat omgee dat perlemoen gestroop word? Ja want, Baie spesies verdwyn net wat al baie lank op die planeet is en gaan ons kinders weet wat is die plante of diere wat verdwyn. Watter onderliggende sosiale omstandighede dra by tot die perlemoenstroop-probleem? Kyk na hierdie video om te verstaan hoekom mense gedruk word om perlemoen te stroop. Dis baie hartseer. Baie mense vat die perlemoene en verkoop dit vir dwelms en die mense het nie geld nie so hulle is despiraat Hier is wat ek dink hoe hierdie probleem opgelos kan word! Werkskepping: Gee die mense werk sodat hulle nie nodig het om onwettige goed te doen nie. Gee perlamoen op aanvraag maar met streng regulasies Straf mense baie erg as hulle perlemoene steel Maak 'n perlemoen ...